TV toe nie nuut nie

Beeld - - Tot u Diens -

Rie­kie Be­zui­den­hout was on­ge­luk­kig met Pick n Pay se diens.

“Ek het ’n TV by Pick n Pay ge­koop wat ver­on­der­stel was om ’n nu­we TV te wees. Ek het eg­ter by die huis be­sef die TV wat ek ont­vang het, was in­der­waar­heid nie nuut nie. In ’n brief aan Pick n Pay het ek hul­le ge­sê ek is nie ge­luk­kig nie. Hul­le het be­lo­we om on­der­soek in te stel en te­rug­voe­ring te ver­skaf. ’n Da­tum is aan my ge­gee waar­op ek te­rug­voe­ring sou kon ver­wag. Hier­die da­tum het ge­kom en ge­gaan son­der dat ek weer iets van Pick n Pay ge­hoor nie.”

Tot u Diens het Pick n Pay oor Be­zui­den­hout se klag­te ge­pols. Hul­le het die TV vir ’n nu­we een om­ge­ruil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.