Ver­brui­kers­fo­rum

Beeld - - Tot u Diens -

Wil­lem Ma­rais meen Tel­kom se diens kan ver­be­ter.

“Ek het Tel­kom in Fe­bru­a­rie in sy win­kel in die Cen­tu­ri­on-win­kel­sen­trum ge­vra om my kon­trak met hul­le te kan­sel­leer. Maan­de lank was daar geen ty­ding oor my ver­soek nie. Ek het weer met Tel­kom kon­tak ge­maak en hul­le het my vir ’n af­skrif van my kan­sel­la­sie­do­ku­ment ge­vra. Dis aan hul­le ver­skaf en hul­le het be­lo­we die saak sal nou aan­dag kry.

“So ’n ruk­kie la­ter het ek weer ’n re­ke­ning van Tel­kom ge­kry vir da­ta wat ek vol­gens hul­le die laas­te aan­tal maan­de ge­bruik het. Die vreem­de ding is ek het die toe­stel op­hou ge­bruik toe ek my kan­sel­la­sie­ver­soek in­ge­dien het.”

Tot u Diens het Ma­rais se klag­te on­der Tel­kom se aan­dag ge­bring. Hy sê Tel­kom het hom ge­kon­tak en sy toe­stel is van hul kant af af­ge­ska­kel. Hy hoop dis nou die ein­de van sy pro­ble­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.