Pluim­pies

Beeld - - Tot u Diens - Bi­ko­hos­pi­taal. S­te­ve

Ir­ma Bur­ger het ’n pluim­pie vir die “Ek was on­langs by die tand­heel­kun­de­af­de­ling van die S­te­ve Bi­ko­hos­pi­taal. Daar moes werk aan twee van my tan­de ge­doen word. Die te­a­ter waar ek die pro­se­du­re on­der­gaan het, was sil­wer­skoon. Die ver­pleeg­sters was ook baie vrien­de­lik en be­hulp­saam. As pen­si­oe­na­ris­se maak ek en my man al ja­re lank van S­te­ve Bi­ko se diens­te ge­bruik. Ons het al ge­hoor hoe an­der men­se oor staats­hos­pi­ta­le kla, maar ons was nog nooit by S­te­ve Bi­ko te­leur­ge­stel nie. Baie dan­kie aan hier­die hos­pi­taal se per­so­neel vir jul uit­staan­de diens en be­hulp­saam­heid. Ons waar­deer wat jul­le vir ons doen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.