Ek­sa­mens

Beeld - - Sake Nuus -

RE5: Die vlak 1­ re­gu­la­to­rie­se ek­sa­mens vir ge­wo­ne ver­teen­woor­di­gers. RE1: ’n Al­ge­me­ne eer­ste­vlak­re­gu­la­to­rie­se ek­sa­men vir al­le FSP’s en hul sleu­tel­per­so­ne. RE3: ’n Ek­sa­men vir sleu­tel­per­so­ne en FSP’s wat ka­te­go­rie I en IIA fi­nan­si­ë­le­dien­ste­li­sen­sies kry. Hier­die ek­sa­men het net vrae oor die re­le­van­te ge­drags­ko­de. RE4: ’n Ek­sa­men vir sleu­tel­per­so­ne en FSP’s wat ka­te­go­rie III en IIA­li­sen­sies kry. Hier­die ek­sa­men het net vrae oor die re­le­van­te ge­drags­ko­de. Dus moet die sleu­tel­per­so­ne en FSP’s wat li­sen­sies vir ka­te­go­rie II, IIA en III kry, twee ek­sa­mens elk skryf, naam­lik RE1 wat die al­ge­me­ne ek­sa­men is en die re­le­van­te RE3­ of RE4­ek­sa­men.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.