O.16­week be­gin met groot stryd

Beeld - - Sport -

Die Grant K­ho­mo­week vir o.16­span­ne be­gin van­jaar met ’n e­nor­me stryd op die eer­ste dag.

Dié toer­nooi word van van­dag tot vol­gen­de Vry­dag by G­rey­kol­le­ge in Bloem­fon­tein ge­speel.

In ’n in­te­res­san­te stryd sal die Blou Bul­le, ver­le­de jaar se nie­amp­te­li­ke kam­pi­oen­span, van­dag teen die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie, een van die guns­te­lin­ge vir die toer­nooi, speel.

Die Blou Bul­le het K­waZu­lu­Na­tal ver­le­de jaar met 23­20 in die nie­amp­te­li­ke eind­stryd ge­klop.

Die Lig­blou­es het eg­ter hul laas­te drie wed­stry­de in dié toer­nooi teen die WP ver­loor.

Die WP het van 2012 tot 2014 die hoof­wed­stryd ge­wen. Die Goue Leeus was in 2015 die nie­amp­te­li­ke kam­pi­oen. Die Vry­staat speel van­dag in die hoof­wed­stryd teen Zim­bab­we.

Lui­perds t. Na­mi­bië; Bo­land t. G­rie­kwas; Goue Leeus t. Grens; WP t. Blou Bul­le; Vry­staat t. Zim­bab­we. B­veld: G­rif­fons t. Grens Plat­te­land; OP t. Vry­staat XV; Lim­po­po Blou Bul­le t. Val­ke; SWD t. Pu­mas; K­waZu­lu­Na­tal t. WP XV.

Van­dag se be­pa­lings: A­veld:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.