Lui­perds ver­de­dig o.19­ti­tel in Reitz

Beeld - - Sport - I­tec­toer­span:

Ses s­pe­lers van die Lui­perds se o.19span wat Vry­dag hul ti­tel op die Reitz­rug­by­week suk­ses­vol ver­de­dig het, is by die span van die week, wat in Sep­tem­ber na S­kot­land toer, in­ge­sluit.

Die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen­span het vir Suid­Na­tal met 27­5 in die eind­stryd van dié toer­nooi ge­klop.

Re­nier Pie­naar, D­ries Ba­den­horst (al­bei stut­te), Henk Ven­ter (sen­ter), TG van Rens­burg (stut), Shaun S­mit (ha­ker) en S­te­phan de Kock (flank) van die Lui­perds gaan saam toer.

Wil­lie Nau­dé (Bar­ba­ri­ans), An­dré Ba­den­horst (Bar­ba­ri­ans), Henk Ven­ter (Lui­perds), Gra­e­me Be­ster (Suid­Na­tal), Hugo Claas­sens (Val­ke), Web­ster S­wa­ne­poel (Val­ke Plat­te­land), Ja­mes Mofo­keng (G­rif­fons), I­zandro Ven­ter (Val­ke Plat­te­land), Vi­an Pot­gie­ter (SuidNa­tal), E­van van der Mer­we (Bar­ba­ri­ans), Ru­an Kru­ger (Val­ke), Ger­co van Rooy­en (Sand­veld), D­ries Ba­den­horst (Lui­perds), Di­an Coet­zee (Val­ke), Re­nier Pie­naar (Lui­perds). PLAASVERVANGERS: Shaun S­mit (Lui­perds), TG van Rens­burg (Lui­perds), E­wardt S­teyn (Val­ke), Jo­han de Beer (Rooi­kat­te), S­te­phan de Kock (Lui­perds), Ja­co Pie­ter­se (G­rif­fons), Daniel Ash (OP Plat­te­land), C­harl Nie­mand (Rooi­kat­te), Siphi­we Ma­zi­bu­ko (Lynx), Hein­rich Botha (Rooi­kat­te).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.