Han­sen sê Wê­reld­rug­by moet re­ëls ver­een­vou­dig

Beeld - - Sport - – AFP

S­te­ve Han­sen, die All Black-af­rig­ter, het gis­ter ’n be­roep op Wê­reld­rug­by ge­doen om die spel se re­ëls te ver­een­vou­dig.

’n Skeids­reg­ter se ver­keer­de ver­tol­king, sê die brei­er, het Sa­ter­dag sy span van ’n moont­li­ke reeks­se­ge oor die B­rit­se en Ier­se Leeus be­roof.

Han­sen het da­rem er­ken die All Blacks het nie hul kan­se in die der­de en be­slis­sen­de toets in Auck­land be­hoor­lik aan­ge­gryp nie.

Dié span­nings­vol­le krag­me­ting het met 15-15 ge­lyk­op ge­ëin­dig en dit het die reeks van drie toet­se op 1-1 vol­bring.

Die brei­er het ge­wei­er om net ná die eind­fluit­jie ’n woord oor Ro­main Poi­te, die Fran­se skeids­reg­ter, se om­stre­de be­slis­sing in die dood­snik­ke van die toets te rep. Poi­te het ’n straf­skop aan die All Blacks bin­ne tref­af­stand van die Leeus se pa­le toe­ge­ken, maar ná ’n kyk­weer en kon­fe­ren­sie met sy wed­stryd­be­amp­tes dié be­slis­sing in ’n skrum ver­an­der.

Han­sen het Sa­ter­dag­aand ge­bruik om aan die be­slis­sing te her­kou en het gis­ter pront­uit ge­sê Poi­te was ver­keerd, maar dat dit die ba­se van Wê­reld­rug­by se ver­ant­woor­de­lik­heid is om die re­ëls van die spel so aan te pas dat dit mak­li­ker is (vir bla­sers) om wed­stry­de te be­heer.

“Daar sal al­tyd die mens­li­ke fak­tor wees. En men­se be­gaan soms fou­te, on­ge­ag wie dit is.

“Ek is se­ker hy (Poi­te) voel van­og­gend nie so goed oor sy be­slis­sing nie. Ro­main is ’n goeie ou en hy het vir se­ker nie doel­be­wus die be­sluit op die veld ge­neem nie.

“Dis tyd dat Wê­reld­rug­by in­gryp. Die lig­gaam be­heer die spel en daar­om moet sy be­sluit­ne­mers en al­le be­trok­ke­nes – soos ons as af­rig­ters – iets doen om dit vir skeids­reg­ters mak­li­ker te maak om die spel te be­heer. Dis werk­lik ’n in­ge­wik­kel­de spel en ’n mens raak soms in die re­ëls ver­stren­gel,” sê Han­sen.

Met se­kon­des oor voor die eind­fluit­jie en die tel­ling vas­ge­knoop op 15-15, het Li­am Wil­li­ams, die Leeu­heel­ag­ter, ’n hang­s­kop net bui­te die span se kwart­ge­bied aan­ge­slaan. Die bal het vo­ren­toe ge­spat, waar sy span­maat Ken O­wens dit vir ’n oom­blik in ’n on­kant­po­si­sie ge­speel het. Die Ki­wi-sen­ter An­ton Lie­ner­tBro­wn het hier­na op die los­bal toe­ge­sak en rie­me neer­ge­lê doel­lyn toe, maar Poi­te het sy fluit­jie ge­blaas en ’n straf­skop aan die All Blacks toe­ge­ken om­dat O­wens die bal on­kant ge­speel het.

Hy het eg­ter hier­na die kyk­weer van die voor­val be­stu­deer en toe met sy drie wed­stryd­be­amp­tes ge­sels, waar­na hy die straf­skop in ’n skrum vir die All Blacks om­ge­keer het. O­wens het nie met op­set die bal on­kant ge­speel nie, het Poi­te aan die ver­stom­de Kie­ran Re­ad, All Black-kap­tein, ver­dui­de­lik.

“Hul­le (die wed­stryd­be­amp­tes) het bloot te lank oor die kwes­sie ge­dink,” het Han­sen gis­ter ge­sê.

“Hul­le het dit oor­dink. As Poi­te sy voor­ge­voel ver­trou het en by sy oor­spronk­li­ke be­sluit ge­hou het, sou dit die reg­te be­slis­sing ge­wees het.

“As hy ge­voel het dit was on­op­set­lik on­kant, moes hy die spel laat voort­gaan het. Dan sou LB (Lie­ner­tBro­wn) on­der die pa­le gaan druk het. En dan sou ons nie nou die ge­sprek ge­had het nie.”

Han­sen sê die kern van die pro­bleem is re­ëls wat op ver­skil­len­de ma­nie­re ver­tolk kan word. Dis hier­die klein jak­kal­sies wat Wê­reld­rug­by moet uit­roei, sê die brei­er.

Of­skoon sy span ’n moont­li­ke wenskop ont­sê is, het die brei­er wel by­ge­voeg die Ki­wi’s het nie hul kan­se aan­ge­gryp nie.

“Ons het goed ge­noeg ge­speel om die ver­vlak­ste ding te wen, maar toe speel ons ge­lyk­op.”

Han­sen vol­staan met ’n waar­sku­wing.

“Wat ons nie moet doen nie, is om die reeks se uit­slag voor die deur van ’n skeids­reg­ters­be­slis­sing te lê. Dis ’n heel an­der kwes­sie daar­die, een waar­van die rug­by­ba­se ei­e­naar­skap moet neem.

“Die reeks moet eer­der ont­hou word om twee man­ji­fie­ke rug­by­span­ne wat me­kaar met u­nie­ke en ui­teen­lo­pen­de speel­sty­le en sterk­pun­te tot die ui­ter­ste be­proef het. Dis ’n jam­mer­te daar is nie vol­gen­de na­week nog ’n toets nie,” voeg die suk­ses­vol­le af­rig­ter by.

Fo­to: GETTY IMAGES

S­te­ve Han­sen, die All Black­brei­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.