Goue Leeus én Blou Bul­le kry streep­sui­ker in half­eind­ron­de

Beeld - - Sport -

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie en G­rie­kwas sal sa­ke in die eind­stryd van die Su­per­Sport­uit­daag­reeks uit­spook.

Dít volg na­dat G­rie­kwas die Goue Leeus gis­ter in M­dant­sa­ne bui­te Oos­Lon­den met 33­21 in die half­eind­ron­de ge­klop het en die WP die Blou Bul­le met 28­24 ver­slaan het. Die Pou­blou­es het in die eer­ste helf­te drie drieë ge­druk en al­le fa­set­te oor­heers. Die Leeus het in die twee­de helf­te ook drie drieë ge­druk, maar dit was te laat.

Die Blou Bul­le het aan die ein­de teen die WP aan­ge­val, maar kon nie af­rond nie.

Pun­te­ma­kers: G­rie­kwas 33 (27): Drieë:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.