Jong Pro­te­as op koers

24 uur

Beeld - - Sport - – Ann­chen Nel

Suid­A­fri­ka se veld­tog in die Wê­reld­jeug­toer­nooi in Ga­boro­ne, Botswa­na, is ste­wig op koers.

Die na­si­o­na­le o.21­span het gis­ter sy twee­de oor­win­ning be­haal. Hy het sy buur­vrou Zim­bab­we met 56­42 ge­klop.

Die jong Pro­te­as het Sa­ter­dag vir Bar­ba­dos met 62­30 ore aan­ge­sit.

Hul­le speel Dins­dag teen Sin­ga­poer, wat met ’n 100 pun­te teen Aus­tra­lië ver­loor het. ) Net­bal Suid­A­fri­ka (NSA) het in­tus­sen ’n kort­lys van vyf af­rig­ters saam­ge­stel wat aan­soek ge­doen het om die pos van hoof­af­rig­ter.

Hul­le is Do­ret­te Ba­den­horst, die SA o.21­af­rig­ter, An­ne­lie Lu­cas (WesKaap), Du­mi­sa­ni C­hau­ke en El­sjé Jor­daan (al­bei Gau­teng) en Jen­ny van Dyk (Noord­Gau­teng).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.