Me­di­a­sir­kus het be­gin

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Die me­di­a­sir­kus het be­gin: Die on­oor­won­ne bok­ser Floyd Ma­y­we­at­her en ge­meng­de ge­vegs­kuns­kam­pi­oen Co­nor M­cG­re­gor het die na­week op ’n vier­daag­se pro­mo­sie­toer ver­trek vir hul twee­stryd in die kryt op 26 Au­gus­tus in Las Ve­gas.

Die twee sal van­dag in Los An­ge­les ’n ge­sa­ment­li­ke me­di­a­kon­fe­ren­sie hou. Hier­na volg s­oor­ge­ly­ke eks­kur­sies na Toron­to, New York en Lon­den. El­ke me­di­a­ses­sie sal oop wees vir die pu­bliek. Daar is groot be­lang­stel­ling vir die ge­veg wat ken­ners reeds as ’n bra een­sy­di­ge af­fê­re be­skou. M­cG­re­gor word feit­lik geen kans op oor­le­wing ge­gun nie, aan­ge­sien hy nog nooit in ’n be­roeps­kryt ge­boks het nie.

Hoe dit ook al sy, die Ier gaan sy groot­ste be­taal­dag ooit in die kryt kry, wen of ver­loor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.