Dané do­de­lik teen In­dië

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die kap­tein van die Suid­A­fri­kaan­se vrou­e­krie­ket­span, Dané van Nie­kerk, het met ’n veel­sy­di­ge ver­to­ning Sa­ter­dag in Lei­ces­ter in die Pro­te­as se se­ge oor In­dië ge­skit­ter.

Die Pro­te­as is met die oor­win­ning van 115 lo­pies oor In­dië, wat on­oor­won­ne was, steeds in die wed­loop om die half­eind­ron­de van die Wê­reld­be­ker­toer­nooi te haal. Die aan­vangs­kol­wer Li­zel­le Lee (92) en Van Nie­kerk (57) het die Pro­te­as ge­help om 273/9 aan te te­ken.

Van Nie­kerk het daar­na met 4/22 ge­help om In­dië vir net vir 158 uit te knik­ker. Van Nie­kerk en Ma­ri­zan­ne Kapp is twee van vier bou­lers wat reeds ne­ge paal­tjies in die toer­nooi laat kan­tel het.

Suid­A­fri­ka speel Woens­dag teen Sri Lan­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.