Nóg t­wee vroue kan ANC dalk lei

Beeld - - Neus - P­hil­da Es­sop

Drie vroue – dr. N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni-Zu­ma, Ba­le­ka M­be­te en Lin­di­we Si­su­lu – is in die wed­loop om die nu­we ANC-pre­si­dent en dus dalk die vol­gen­de staats­hoof te word.

Si­su­lu, mi­nis­ter van mens­li­ke ne­der­set­tings, en M­be­te, spea­ker van die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring, het die na­week in af­son­der­li­ke koe­rant­on­der­hou­de aan­ge­dui hul­le sal die par­ty­lei­sels oor­neem as hul­le ge­vra word om dit te doen.

Die par­ty kies in De­sem­ber van­jaar nu­we lei­ers.

Si­su­lu het Sa­ter­dag aan die So­we­tan ge­sê as meer ANC-tak­ke haar vra om haar vir die pre­si­dent­skap ver­kies­baar te stel, sal sy dié ver­soe­ke guns­tig oor­weeg.

Sy is die laas­te ruk deur tal­le tak­ke in die Oos-Kaap ge­nooi om toe­spra­ke te le­wer en het ook in Po­lo­kwa­ne en Vry­heid ANC-tak­ke te woord ge­staan.

M­be­te, wat glo steun in die OosKaap, Gau­teng en K­waZu­lu-Na­tal ge­niet, het op haar beurt in ’n on­der­houd aan Ci­ty P­ress be­ves­tig dat sy be­skik­baar is vir die pos. Sy het aan die koe­rant ge­sê sy is al 40 jaar in diens van die ANC en het in dié tyd in ver­skeie pos­te ge­dien en is die eer­ste vrou wat die na­si­o­na­le voor­sit­ter ge­word het.

Dla­mi­ni-Zu­ma, uit­ge­tre­de voor­sit­ter van die A­fri­ka-U­nie, het die steun van die ANC-vrou­e­li­ga en is al ge­rui­me tyd saam met adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa een van die guns­te­lin­ge om Zu­ma op te volg. Sy het die na­week in ’n toe­spraak ge­sê as ’n vrou tot pre­si­dent ver­kies word, sal sy vroue be­mag­tig en hul be­vry­ding ver­snel.

A­man­da Gouws, do­sent in po­li­tie­ke we­ten­skap aan die U­ni­ver­si- teit S­tel­len­bosch, het by na­vraag ge­sê as die ANC erns­tig is oor ’n vrou­e­pre­si­dent, het hy nou “t­wee be­ter kan­di­da­te” as Dla­mi­ni-Zu­ma.

“M­be­te en Si­su­lu is na­der aan wat in die re­ge­ring ge­beur as Dla­mi­ni-Zu­ma, wat lank by die AU was.”

Sy het haar ver­ba­sing uit­ge­spreek dat daar nie meer vrou­e­kan­di­da­te is nie.

Ralph Mat­hek­ga, po­li­tie­ke ont­le­der aan die Ma­pun­gub­we-in­sti­tuut vir stra­te­gie­se oor­we­ging, sê M­be­te en Si­su­lu wou dui­de­lik toon dat hul­le nie deel is van die kon­sen­sus dat Dla­mi­ni-Zu­ma die e­nig­ste vrou­e­kan­di­daat moet wees nie.

“Al­bei is baie se­ni­or ANC-lei­ers. Dalk glo hul­le nie hul­le kan wen nie, maar stel hul­le hul bloot ver­kies­baar om Dla­mi­ni-Zu­ma se veld­tog te ont­wrig.”

Lin­di­we Si­su­lu

Dr. N­ko­sa­za­na Dla­mi­ni­Zu­ma

Ba­le­ka M­be­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.