Ja­c­ques is na Do­nald Gor­don ge­neem

Beeld - - Neus -

In die be­rig “Mam­ma, ek mag maar gaan” is ver­keer­de­lik ge­skryf Ja­c­ques Ester­hui­zen, die seun­tjie wat sy stryd teen neu­ro­bla­sto­ma ver­loor het, is Vry­dag­aand 18:00 na die Hos­pi­ceWits ge­neem. Hy is Vry­dag­og­gend 08:00 na die Do­nald Gor­don­hos­pi­taal ge­neem. Hy was toe reeds ’n week op suur­stof en het in Ju­nie (nie in Mei soos be­rig is) heel­te­mal be­heer oor sy be­ne ver­loor. Ja­c­ques se jon­ger boe­tie, Ri­an, is vyf jaar oud en nie drie nie. ) doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid­A­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@ om­buds­man.org.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.