Pie­ter Eras­mus is nie meer ’n be­skul­dig­de

Beeld - - Neus -

In die be­rig “ANC­hoë het ‘nu­we naam’, maar ou ge­raam­tes” op 6 Ju­lie is na­ge­laat om te skryf dat Pie­ter Eras­mus, ’n di­rek­teur van die maat­skap­py T­ris­pin So­lu­ti­ons, reeds in 2015 nie meer ’n be­skul­dig­de in die saak is nie, maar ’n staats­ge­tuie vol­gens art. 204 van die Straf­pro­ses­wet. Dit be­te­ken hy moet tot die be­vre­di­ging van die voor­sit­ten­de be­amp­te ge­tuig om vry­wa­ring van ver­vol­ging te kry. Die saak word la­ter van­jaar in die han­dels­hof in P­re­to­ria aan­ge­hoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.