Help kin­ders met sken­king, wen groot pry­se

Beeld - - Neus -

Die RSG-Beeld-Kin­der­fond­s­pro­jek is die Beeld-Kin­der­fonds se groot­ste jaar­lik­se geld­in­sa­me­lings­pro­jek. Meer as R1 mil­joen is ver­le­de jaar in­ge­sa­mel.

Die fonds on­der­steun jaar­liks so­wat 30 lief­da­dig­heids­or­ga­ni­sa­sies om kin­ders in nood te help.

Jou sken­king maak ’n ver­skil in die le­wens van meer as 5 000 kin­ders wat jaar­liks hulp ont­vang.

S­kenk R30 of meer aan die RSG-Beel­dKin­der­fond­s­pro­jek en hê ’n kans om ’n Peu­ge­ot 208 Acti­ve ter waar­de van R229 000 te wen.

Daar is ook R20 000 kon­tant, ’n luuk­se boot­reis en ’n na- week vir ses men­se by Bad­plaas, ’n Fo­re­ver Re­sorts-oord, op die spel.

Neem só deel: SMS die woord KIN­DERS na 41511 (el­ke SMS kos R30) of be­taal jou sken­king in die Beel­dKin­der­fonds se bank­re­ke­ning by Ab­sa, 4050654867, tak 632005.

Ge­bruik jou sel­foon­nom­mer, naam en van as ver­wy­sing.

Die trek­king is in No­vem­ber.

Meer in­lig­ting op Beeld-Kin­der­fonds se Facebook-blad. Vir na­vrae ska­kel 011 976 2273 of e-pos in­fo@beel­dkin­der­fonds.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.