Nuus­kie­ri­ge bok kom na­der

Beeld - - Neus -

Hier­die fo­to is op 1 Ju­lie by Mar­loth Park in M­pu­ma­lan­ga deur La­ris­ka Fer­rei­ra ge­neem. In hier­die fo­to word die groot­heid van die na­tuur uit­ge­beeld, nie net in die na­tuur om die bok­kie nie, maar ook in die bok­kie, wie se nuus­kie­rig­heid oor­win het, dus het hy kom kyk wat die ka­me­ra is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.