Skiet stro­pers sum­mier, sê Botswa­na­ge­leer­des

Beeld - - Neus - E­li­se Tem­pel­hoff

Om sy re­nos­ters en o­li­fan­te van stro­pers te red, be­hoort Suid-A­fri­ka Botswa­na se voor­beeld te volg en wild­stro­pers dood te skiet, sê t­wee a­ka­de­mi­ci aan die U­ni­ver­si­teit van Botswa­na.

Goe­me­o­ne E. J. Mo­go­mot­si, ’n regs­ge­leer­de aan dié u­ni­ver­si­teit, en Pa­tri­cia Ma­di­ge­le, na­vor­sing spe­si­a­lis by die in­sti­tuut vir om­ge­wings­hulp­bron­nee n ko­ör­di­neer­der van die u­ni­ver­si­teit se pro­gram vir vol­hou­ba­re toe­ris­me, skryf in die we­ten­skap­li­ke ar­ti­kel “Li­ve by the gun, die by the gun” Suid-A­fri­ka be­hoort Botswa­na se voor­beeld te volg en stro­pers voor die voet dood te skiet.

Dié ar­ti­kel is ver­le­de maand in die South A­fri­can C­ri­me Qu­ar­ter­ly ge­pu­bli­seer.

Die a­ka­de­mi­ci sê “groen mi­li­ta­ri­se­ring” van na­tuur­be­wa­ring in Botswa­na en die be­gin­sel van skiet om dood te skiet het stro­pe­ry in die land tot feit­lik “nul” laat daal. Hul­le wys daar­op dat Suid-A­fri­ka ’n brand­punt vir stro­pe­ry is en die ge­vaar loop om teen 2020 al sy o­li­fan­te en re­nos­ters te ver- loor. Hul­le sê Suid-A­fri­ka is só des­pe­raat om sy re­nos­ters van uit­wis­sing te pro­beer red dat van die die­re al na Botswa­na en tot Aus­tra­lië ge­stuur is.

Die skry­wers meen “groen mi­li­ta­ri­se­ring” moet saam met an­der be­wa­rings­i­ni­si­a­tie­we ge­bruik word om stro­pers af te skrik.

“Dit lyk eg­ter as­of an­der be­wa­rings­i­ni­si­a­tie­we nie doel­tref­fend is nie. Daar­om het Botswa­na sy hui­di­ge be­leid aan­vaar.”

Hul­le ver­wys na “groen ge­weld” as die ont­plooi­ing van ge­weld­da­di­ge in­stru­men­te om die na­tuur te be­skerm en sê na­si­o­na­le en pro­vin­si­a­le par­ke het “oor­log­so­nes” ge­word. Die bood­skap dat stro­pers op die plek dood­ge­skiet kan word en dat hul le­we dus nie ge­waar­borg kan word nie, moet die voor­ne­men­de stro­pers “vroeg­ty­dig” be­reik. “Dit is ’n ui­ters doel­tref­fen­de af­skrik­mid­del waar­mee Botswa­na al uit­ste­ken­de re­sul­ta­te be­reik het,” skryf hul­le.

“Al word baie stro­pers in Suid-A­fri­ka aan­ge­keer, is ver­vol­ging ’n groot uit­da­ging. Die mees­te stro­pers wat ge­vang word, word vry­ge­laat en die op­drag­ge­wers kom pal skot­vry.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.