Maat­re­ëls as dit ge­wet­tig word

Beeld - - Neus -

El­da de Waal sê in­dien dit wet­tig word om drank op die skool­ter­rein by o­pen­ba­re skole te ver­koop en ver­bruik, is dit be­lang­rik om baie s­treng maat­re­ëls te hê. Die moe­nies ) On­wet­ti­ge drank­ver­ko­pe; ) Geen min­der­ja­ri­ges mag drank be­sit, koop, ver­koop of ge­bruik nie; ) Alkohol moet in ’n af­ge­sper­de ge­bied ver­koop en ver­bruik word; ) Min­der­ja­ri­ges mag nie in die af­ge­sper­de ge­bied wees nie; en ) Ag­gres­sie­we ge­drag moet ver­bied word. Die moets ) ’n Wet­ti­ge drank­li­sen­sie moet be­kom word vir die be­paal­de da­tum; ) Die de­par­te­ment se dis­triks­kan­toor moet van die by­een­koms weet en die skool moet toe­stem­ming by die de­par­te­ment hê; )Daar moet’ n sig­ba­re po­li­sie teen­woor­dig­heid wees; )Daar moet vei­lig­heid s be­amp­tes wees wat ID’s kon­tro­leer en dit moet deur­lo­pend ge­doen word; en ) Daar moet deu­ren­tyd pa­trol­lies wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.