Wild­mark­te ge­skep wat nie be­staan

Beeld - - Kommentaar - Chris­to, P­re­to­ria

D­ries van Col­ler se op­mer­king (08.07) dat wild­pry­se te laag is, is dom. Koe­doe­bul­le kos tans tus­sen R8 000 en R20 000. Hoe­kom is dit skie­lik so duur?

Feit is, Van Col­ler en P­ha­sa is ’n struik­ro­wer­ben­de wat mark­te skep wat nie be­staan nie. Soos die swart­rooi­bok­ke, wat hul­le tans nie eens ver­niet kan weg- gee nie, en ’n tyd te­rug be­mark het vir tot R500 000 vir ’n ram. Dis mos die “goeie ge­ne”.

Hul­le aan­bid Mam­mon son­der ge­son­de ver­stand.

Maar ja, hul­le moet se­ker die ge­kleur­de­wild­ske­ma se ver­lie­se ver­goed met nor­ma­le wild en in die pro­ses kry die ge­wo­ne bur­ger nie ’n kans om ’n mooi bok te skiet nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.