Húl­le voel nie tuis tus­sen A­fri­ka­ners

Beeld - - Kommentaar - T­heo, Pa­rys

I­zak S­mal­man se brief “Haal bril van ver­le­de af” (10.08) is ’n goeie weer­ga­we van hoe die A­fri­ka­ner dink en voel.

A­fri­ka­ners soos Da­wie Ja­cobs sal uit die A­fri­ka­ner­ge­meen­skap ge­sluit word en moet maar soos Gert Oost­hui­zen en Kort­broek maak en by die ANC aan­sluit.

Dui­de­lik voel hul­le nie tuis tus­sen A­fri­ka­ners nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.