Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Chris­tus het ons vry ge­maak om werk­lik vry te wees. Staan dan vas in hier­die vry­heid en moet jul­le nie weer on­der ’n sla­we­juk laat in­dwing nie. – Gal. 5:1

Al wat van be­lang is, is ge­loof wat deur die lief­de tot da­de oor­gaan. – Gal. 5:6

Jul­le, broers, jul­le is tot vry­heid ge­roep. Moet net nie jul­le vry­heid mis­bruik as ’n ver­sko­ning om son­de te doen nie, maar dien me­kaar in lief­de. – Gal. 5:13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.