Trump krab­bel te­rug

Fel kri­tiek op sy saam­werk­plan met Rus­se

Beeld - - Wêreld­-Beeld - – Reu­ters

Pres. Do­nald Trump van die VSA het vin­nig van plan ver­an­der om’ n ge­sa­ment­li­ke k ub e r vei­lig­heid s een­heid met Rus­land te be­gin na­dat die voor­ste­ler g ge­kri­ti­seer is deur sy eie par­ty­ge­no­te.

Skaars ure ná sy voor­stel het Trump ge­twiet dat dit dalk nie sal ge­beur nie. Re­pu­bli­kein­se kol­le­gas het kwaai ge­re­a­geer en ge­sê die Rus­se kan nie ver­trou word nie.

Trump het Son­dag ge­twiet hy en pres. Wla­di­mir Poe­tin het in hul ont­moe­ting Vry­dag die tot­stand­ko­ming van’ n“on­deur­dring­ba­re ku­ber­vei­lig­heid s een­heid” be­spreek om sa­ke aan te pak soos die ri­si­ko van ku­ber­kra­ke­ry ty­dens ver­kie­sings.

Trump se par­ty­ge­no­te het on­mid­del­lik ge­vra waar­om sal die VSA wil saam­werk met die Rus­se ná Mo­s­kou se be­weer­de in­men­ging in die land se pre­si­dents­ver­kie­sing ver­le­de jaar.

“Dit is nie die dom­ste i­dee wat ek al ooit ge­hoor het nie, maar baie na­by daar­aan,” het sen. Lind­say Gra­ham van Suid-Ca­ro­li­na aan NBC ge­sê.

Ash Carter, wat oud­pres. Ba­rack O­ba­ma se mi­nis­ter van ver­de­di­ging was, het aan CNN ge­sê: “Dis soos wan­neer ’n ou wat jou huis be­roof het nou aan jou voor­stel om te be­gin met ’n huis­roof­groep”

Trump se raad­ge­wers het oor die na­week pro­beer ver­dui­de­lik dat die i­dee is om se­ker te maak dat daar nie by me­kaar in­ge­meng word nie.

Trump het self be­gin om die i­dee wat hy en Poe­tin ge­had het ty­dens hul ge­sprek op die G20-by­een­koms in Ham­burg, Duits­land, sag­ter te stel.

Hy het ge­twiet: “Die feit dat pres. Poe­tin en ek so ’n een­heid be­spreek het, be­te­ken nie dat ek dink dit gaan ge­beur nie. Dit kan nie.” Dan sê hy die oor­een­koms tus­sen die t­wee lan­de ra­ken­de die skiet­sta­king in Si­rië “kan en het” ge­beur.

Die on­der­soek na die be­we­rings dat Rus­land in­ge­meng het met die ver­kie­sing gaan voort. Rus­land ont­ken dit, en Trump ont­ken ook sy ver­kie­sings­veld­tog het met Rus­land saam­ge­sweer.

Dis soos wan­neer ’n ou wat jou huis be­roof het nou aan jou voor­stel om te be­gin met ’n huis­roof­groep. — ASH CARTER

Fo­to: REU­TERS

Pres. Wla­di­mir Poe­tin van Rus­land en pres. Do­nald Trump van die VSA skud blad by die G20­by­een­koms in Duits­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.