Kaap­se ba­ri­ton 3de in Bel­ve­de­re­kom­pe­ti­sie

Beeld - - Kuns & Vermaak - El­re­tha B­ritz

Die Kaap­se ba­ri­ton Mand­la Mn­de­be­le het Suid-A­fri­ka se in­ter­na­si­o­na­le sang­pres­ta­sies voort­ge­sit toe hy ver­le­de Don­der­dag die der­de plek in die In­ter­na­si­o­na­le Hans Ga­bor Bel­ve­de­re-sang­kom­pe­ti­sie be­haal het.

Mn­de­be­le, wat ver­le­de jaar die half­eind­ron­de in die kom­pe­ti­sie in Kaap­stad ge­haal het, was ook die ge­hoor se guns­te­ling.

Al­te­sa­me 1 125 san­gers van oor die wê­reld het aan 70 kwa­li­fi­se­ren­de ron­des deel­ge­neem waar­uit 163 vir die laas­te ron­des in Mo­s­kou ge­kies is.

Dié 163 is in uit­dun­ron­des tot 15 fi­na­lis­te ver­min­der, wat Don­der­dag­aand in Mo­s­kou se He­li­kon-o­pe­ra­huis om die eer­ste drie plek­ke mee­ge­ding het.

Die wen­ner is Ai­gul Akhmets­hi­na, ’n mez­zo­so­praan van Rus­land, en die naas­wen­ner die Aus­tra­lie­se te­noor Kang Wang.

Dié kom­pe­ti­sie is ’n pas­poort na in­ter­na­si­o­na­le o­pe­ra­ver­hoë, soos Suid-A­fri­ka se ko­lo­ra­tuur­so­praan P­ret­ty Yen­de (wen­ner in 2009) en die te­noor Le­vy Sek­ga­pa­ne (2015) be­wys het.

Al­bei het se­dert­dien skit­te­ren­de loop­ba­ne in die bui­te­land. Yen­de het al in La S­ca­la, New York se Me­tro­po­li­tan-o­pe­ra­huis en Co­vent Gar­den in Lon­den op­ge­tree, ter­wyl Sek­ga- pa­ne sy op­gang in die be­kend­ste o­pe­ra­hui­se in Eu­ro­pa maak.

Mn­de­be­le is een van die tal­le puik san­gers wat die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad se o­pe­ra­s­kool in die jong­ste ja­re ge­le­wer het. Hy tree ge­reeld in o­pe­ras en o­pe­ra­kon­ser­te in die Wes-Kaap op.

Mand­la Mn­de­be­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.