‘S­til­rol­prent met woor­de’ te sien

Beeld - - Kuns & Vermaak - AJ Op­per­man

’n Aanval deur ’n vam­pier op ’n def­ti­ge land­goed, ’n mum­mie wat skie­lik ver­rys en ’n soek­tog in ’n E­gip­tie­se graf is maar en­ke­le van die raai­sel­ag­ti­ge ge­beu­re in die go­tie­se te­a­ter­stuk The Mys­te­ry of Ir­ma Vep.

E­li­z­ma Ba­den­horst, re­gis­seur, be­skryf die A­me­ri­kaan­se dra­ma­turg C­har­les Lud­lam (1943-1987) se i­ko­nie­se stuk wat drie jaar voor sy dood ge­skryf is as ’n s­til­rol­prent met woor­de.

Daar is ook ag­ter die skerms ’n dra­ma op sy eie en dié ak­teurs het jy nog nie só ge­sien nie.

“Daar is agt ka­rak­ters en net t­wee ak­teurs. Jo­na­than Rox­mouth en Wes­ley S­wain Lau­der ver­tolk ál die rol­le. Ook ver­skil­len­de ge­slag­te. Dit is oor­spronk­lik so ge­skryf. Dit is merk­waar­dig wat die ak­teurs tus­sen to­ne­le reg­kry en hoe goed en be­re­kend hul­le te werk gaan. Hul­le weet wat eer­ste kom – die pruik of die uit­rus­ting,” sê Ba­den­horst.

’n Pro­duk­sie soos dié neem tyd. Rox­mouth het voor­ge­stel dat hul­le Vep op­voer en as jong te­a­ter­maat­skap­py is ’n mens al­tyd op soek na nu­we pro­jek­te.

“T­wee jaar ge­le­de het ons die teks ge­lees, maar eint­lik geen i­dee ge­had dat ons dit sou doen nie. Maar dis ’n lek­ker uit­da­ging, ook vir die spe­lers. En die he­le span werk so heer­lik saam.”

Wes­sel O­den­daal het ’n nu­we klank­baan ge­skryf vir die stuk wat sy de­buut in 1984 in New York ge­maak het.

Nou lê ’n speel­vak eers in die Pie­ter Toe­rien-te­a­ter en dan in die T­he­a­t­re on the Bay in Kamps­baai voor.

“Dis be­lang­rik om ál die rol­spe­lers, ook die teg­nie­se span, be­skik­baar te kry. Ons moes al­mal se dag­boe­ke ko­ör­di­neer. Ons het t­wee en ’n half we­ke ge­re­pe­teer, maar die be­plan­ning het ’n jaar ge­duur. Ge­ho­re het van­dag ’n an­der in­ge­steld­heid. Die stuk is af­ge­stof vir ’n nu­we ge­hoor, maar dit vind steeds plaas in drie be­dry­we met een pou­se.”

En nou, aan die suid­punt van A­fri­ka, kan ge­ho­re in­loer by die land­goed Man­de­crest, waar al­les ge­wis nie pluis is nie. ’n On­dier maak a­mok en Ir­ma Vep, die ont­sla­pe min­na­res van lord Ed­gar, se teen­woor­dig­heid maak sa­ke moei­lik tus­sen hom en sy nu­we vrou, la­dy E­nid. ) The Mys­te­ry of Ir­ma Vep is tot 30 Ju­lie in die Pie­ter Toe­rien-te­a­ter by Mon­te­ca­si­no in Four­ways op die plan­ke.

Daar­na is dit van 3 tot 19 Au­gus­tus in die T­he­a­t­re on the Bay in Kamps­baai.

Kaar­tjies kos R100 tot R180. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Jo­na­than Rox­mouth en Wes­ley S­wain Lau­der in The Mys­te­ry of Ir­ma Vep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.