Pe­ter­sen oor dy­spier nie saam Baai toe

Beeld - - Geklassifiseerd - O­wen Kock

Dit lyk na ’n uit­ge­maak­te saak dat die C­hee­tahs se blit­si­ge vleu­el Ser­ge­al Pe­ter­sen nie Vry­dag in Port E­li­za­beth teen die Sout­hern Kings in dié span­ne se laas­te Su­per­rug­by-stryd sal uit­draf nie.

Die wed­stryd teen die S­tor­mers t­wee we­ke ge­le­de in Bloem­fon­tein was die 22-ja­ri­ge blits se laas­te Su­per­wed­stryd vir die C­hee­tahs, want hy word ná die Cur­rie­be­ker-reeks ’n S­tor­mer.

Pe­ter­sen het in die 53ste mi­nuut ’n dy­spier­be­se­ring op­ge­doen.

Hy is deur Wil­li­am S­mal­lS­mith ver­vang.

Hy het nie gis­ter saam met die span ge­oe­fen nie.

Pe­ter­sen is van­jaar be­hoor­lik deur die ein­ste dy­spier ge­ry.

Met die Cur­rie­be-ker­reeks (wat vol­gen­de week be­gin) in ge­dag­te is dit dalk ’n goeie i­dee om hom kans te gee om vol­ko­me te her­stel.

Die S­pring­bok­flank Ou­pa Mo- ho­jé is in ’n wed­loop teen tyd.

Hy is op die og­gend van die wed­stryd teen die S­tor­mers aan die span ont­trek na­dat hy ’n har­singsku-dding­toets ge­slaag het, maar las van hoof­py­ne ge­had het.

Mo­ho­jé sê as hy ge­kies word, sal hy reg wees om te speel.

Mo­ho­jé het har­sing­skud­ding in die S­pring­bok­ke se twee­de toets teen Frank­ryk in Dur­ban op­ge­doen en kon in die aan­loop tot die S­tor­mers-wed­stryd aan min van die C­hee­tahs se oe­fen­ses­sies deel­neem.

Die heel­ag­ter Clay­ton Blom­me­tjies het gis­ter se oe­fe­ning met ver­moe­de­lik griep mis­ge­loop. As hy nie be­tyds her­stel nie, kan Fran­co S­mith, die C­hee­tah-brei­er, dit oor­weeg om die B­lits­bok Ce­cil A­fri­ka in te span. A­fri­ka het reeds sy bui­ging vir die Vry­staat-vyf­tien­tal in die kwart­eind­ron­de van die Su­perS­port-reeks teen die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie ge­maak.

Sy na­si­o­na­le se­wes-s­pan­maat Chris Dry het Mo­ho­jé op die nip­per­tjie vir die wed­stryd teen die S­tor­mers ver­vang.

Die C­hee­tahs het gis­ter met ’n bui­ten­ge­woon groot groep ge­oe­fen, aan­ge­sien die Su­perS­port­groep hom by die Su­per­rug­by­groep aan­ge­sluit het.

Ser­ge­al Pe­ter­sen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.