Roon­ey keer te­rug na sy kin­der­dae­klub

24 uur

Beeld - - Ge­klas­si­fi­seerd - – Reu­ters

Die Man­ches­ter U­ni­ted­ster en voor­ma­li­ge kap­tein van En­ge­land, Way­ne Roon­ey, het hom eer­gis­ter weer by die sok­ker­klub van sy seuns­dae, E­ver­ton, aan­ge­sluit.

Hy het ’n kon­trak van twee jaar by dié klub on­der­te­ken na­dat hy 13 suk­ses­vol­le ja­re by Old Traf­ford deur­ge­bring het.

Roon­ey (31), wat vir ’n on­ ver­mel­de be­drag na Goodi­son Park skuif, sê hy is op­ge­won­de.

“(Om tro­feë saam met E­ver­ton) te wen, sal die kruin wees,” sê Roon­ey.

“Ek voel die klub be­weeg in die reg­te rig­ting, met die reg­te ge­hal­te spe­lers.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.