Lan­ce gooi sy naam in hoed as In­die­se af­rig­ter

Beeld - - Geklassifiseerd -

Lan­ce Klu­se­ner, voor­ma­li­ge veel­sy­di­ge krie­ket­spe­ler van die na­si­o­na­le span, het glo ook aan­soek ge­doen om In­dië se span af te rig.

’n Ko­mi­tee van drie oud­spe­lers wat die nu­we af­rig­ter moet aan­be­veel – Sa­chin Ten­dul­kar, Sou­rav Gan­gu­ly en VVS Lax­man – het gis­ter die aan­soe­kers ont­leed. Die voor­ma­li­ge span­di­rek­teur Ra­vi S­has­tri word as die guns­te­ling be­skou om by A­nil Kum­ble oor te neem. Vi­ren­der Seh­wag, Tom Moody, Ri­chard Py­bus, Dod­da Ga­nesh, Lal­chand Ra­j­put, Ra­kesh S­har­ma, P­hil Sim­mons en U­pen­dra­nath Brah­ma­cha­ri het ook aan­soek ge­doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.