T­hai­tie­ner wen R690 000; mag dit nie ont­vang

Beeld - - Geklassifiseerd - – Reu­ters

Att­ha­ya T­hi­ti­kul, ’n 14­ja­ri­ge a­ma­teurg­ho-lf­spe­ler van T­hai­land, het haar naam in gholf se re­kord­boe­ke ver­e­wig toe sy haar land se Kam­pi­oen­ska-p­toer­nooi ge­wen en die Nieu­See­lan­der Ly­dia Ko as die jong­ste kam­pi­oen in die Eu­ro­pe­se reeks ver­vang het.

T­hi­ti­kul het op 272, vyf houe on­der baan­sy­fer, ge­ëin­dig. Dit was t­wee houe be­ter Ana Me­nen­dez.

Van­weë haar a­ma­teur­sta­tus mag T­hi­ti­kul nie die eer­ste­prys­geld van R690 000 in haar sak steek nie. Dit het aan Me­nen­dez ge­gaan.

“Ek is só ge­luk­kig en trots op my­self. Die tro­fee s­kenk ek aan T­hai­land en aan die T­hai­se men­se,” het T­hi­ti­kul ná haar se­ge ge­sê.

T­hi­ti­kul, wat 14 jaar, 4 maan­de en 19 dae oud is, het die re­kord van Ko laat spat wat 15 jaar, 9 maan­de en 17 dae oud was toe sy die Nieu­See­land­se Ope ge­wen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.