WP sit oor­heer­sing in o.13­Cra­ven­week voort

Beeld - - Geklassifiseerd - – O­wen Kock

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie het­sy oor­heer­sing van die o.13­Cra­ven-week­toer­nooi voort­ge­sit toe hy die G­rif­fon s gis­ter met 71­0 op die eer­ste dag van van­jaar se toer­nooi in Bloem­fon­tein af­ge­ran­sel het.

Die WP was ver­le­de jaar die e­nig­ste on­oor­won­ne span in dié jaar­lik­se toer­nooi en het die Haaie met 12­5 in die nie­amp­te­li­ke eind­stryd ge­klop.

Van­jaar se gas­heer, Vry­staat, het sy rie­me styf­ge­loop teen die Blou Bul­le.

Die Bul­le­tjies het die krag­me­ting met 45­12 op G­rey­kol­le­ge se veld ge­wen.

Zim­bab­we kan te­vre­de voel met sy oor­win­ning van 41­0 oor G­rens­Plat­te­land.

G­rie­kwas het daar­in ge­slaag om die an­der buur­land, Na­mi­bië, na­el­skraap met 21­19 te klop.

Die Goue Leeus het K­waZu­lu­Na­tal met 23­14 ver­slaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.