Ek’t die Bul­blit­se skoon stil ge­hard­loop, brêg RG

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen

Die Bul­le het wel Sa­ter­dag hul vier­de ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­laag op hul tuis­veld ge­ly in die Su­per­reeks, maar dit be­te­ken nie die wit vlag sal Sa­ter­dag wap­per wan­neer die S­tor­mers by Lof­tus Vers­feld aan­kom nie.

“Die sei­soen het nie vir ons uit­ge­draai soos ons be­plan het nie, maar ons is be­slis nie van plan om nou op te gee nie. Ver­al nie teen die S­tor­mers nie,” sê die Bul­le-slot RG Sny­man.

Dié 22-ja­ri­ge he­mel­be­sem van 2,06 me­ter lank het Sa­ter­dag op Lof­tus in die Su­per­rug­by-krag­me­ting met die Sout­hern Kings die blits Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi won­der­baar­lik van ag­ter af in­ge­hard­loop en met ’n des­pe­ra­te duik­slag skaap ge­vang.

Dit het ’n de­fi­ni­tie­we drie ver­hoed in ’n sta­di­um wat die Kings met 22-3 voor was.

Trou­ens, dié duik­slag het ’n be­we­ging of t­wee la­ter op sy slot­maat, Ja­son Jen­kins, se drie uit­ge­loop.

Sny­man is vol grap­pe oor die pres­ta­sie.

“Ek het eers ge­dink hy gaan my vin­nig af­skud, maar ek het in ’n sta­di­um be­sef ek hou by. Ek het be­sluit om al­les te gee en te hoop vir die bes­te.

“Dit was se­ker ook ge­luk, maar dit wys daar is nie ’n ge­brek aan toe­wy­ding in die span nie.”

Hy skerts ver­al die Bul­le se ag­ter­ste drie is se­dert­dien stil, “want hul­le weet nou ek kan hul­le in­hard­loop”.

Dit is al­le grap­pies op ’n stok­kie wan­neer die voor­uit­sig om Sa­ter­dag op Lof­tus teen die S­tor­mers se Bok-ys­ters E­ben Et­ze­beth en Pie­ter-S­te­ph du Toit spie­re te bult, ter spra­ke kom.

“Dit is ’n groot ge­leent­heid vir my en Ja­son. Dis ’n per­soon­li­ke stryd vir ons en ons doel­wit om die sei­soen op ’n hoog­te­punt af te sluit.”

Sny­man en Jen­kins sal al­bei na af­loop van die Su­per­reeks in Ja­pan gaan speel.

Die stren­ger hoog­vat­re­ël was Sa­ter­dag nog­maals in die kol­lig toe Jen­kins met ’n geel­kaart ge­straf is.

Sny­man is van me­ning lang spe­lers soos hy en Jen­kins (2,03 me­ter) moet ek­stra ver­sig­tig wees.

“Dit lyk so mak­lik ge­vaar­lik wan­neer jy ie­mand duik en hy buk in die duik­slag.

“Ons speel ’n kon­tak­sport en ek voel die spel raak te teg­nies. Dit perk die fi­sie­ke aard van rug­by in.

“Die uit­da­ging is dat jou teg- niek te al­le tye per­fek moet wees.” ) Die S­pring­bok-stut T­re­vor Ny­a­ka­ne kan in­tus­sen Sa­ter­dag sy te­rug­keer maak ná hy ver­le­de maand ’n pols­ge­wrig be­seer het ter­wyl hy vir Suid-A­fri­ka A teen die Fran­se Bar­ba­ri­ans ge­speel het.

Han­dré Pol­lard sal van­dag ’n spe­si­a­lis spreek oor sy her­stel van ’n en­kel­be­se­ring.

Daar sal la­ter die week ’n be­sluit ge­neem word oor sy be­skik­baar­heid.

Fo­to: GALLO IMAGES

Die Bul­le­slot RG Sny­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.