S­pin saam vir die kin­ders

Beeld - - FRONT PAGE - Fo­to: MARIJKE WILLEMS

Die Beeld­Kin­der­fonds se jaar­lik­se spi­nathon word op Sa­ter­dag 9 Sep­tem­ber by die Cen­tu­ri­on Mall ge­hou.

Die ak­teurs Da­vid Rees en Dei­d­re Wol­hu­ter, of­te­wel Chris en Ma­ri­aan Wel­man in 7de Laan, kom trap ook saam!

Jy kan ook ’n ver­skil maak vir kin­ders in nood. Dit kos R150 per per­soon per uur of R900 vir ’n span van ses. Die ma­ra­thon duur ses uur, van 08:00 tot 14:00.

S­tuur ’n e­pos na in­fo@beeld­kin­der­fonds.co.za of ska­kel 011 976 2273 om meer uit te vind, of be­soek die Beeld­Kin­der­fonds se Fa­ce­book­blad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.