SA dok mil­joe­ne op vir e­tol­sky­fies

Beeld - - NUUS - Fin24

Suid-A­fri­ka het al hon­derd­mil­joe­ne ran­de aan twee in­ter­na­si­o­na­le maat­skap­pye be­taal vir e-sky­fies vir die tol­stel­sel.

Dít blyk uit ’n ant­woord van Joe Mas­wan­ga­nyi, mi­nis­ter van ver­voer, op ’n ge­skre­we par­le­men­tê­re vraag van die DA-LP Chris Hun­sin­ger. Hun­sin­ger wou weet hoe­veel geld aan der­de par­tye vir e-sky­fies be­taal is.

Mas­wan­ga­nyi het ge­ant­woord dat Kap­sch Traf­fi­cCom AB, ’n S­weed­se maat­skap­py, en Q-F­ree ASA, ’n Noor­se maat­skap­py, vir die ver­skaf­fing van die e-sky­fies ge­kon­trak­teer is.

Kap­sch het so­wat R167,2 mil­joen ont­vang vir die e-sky­fies wat hy ver­skaf het en Q-F­ree meer as R58,3 mil­joen. Die be­ta­lings sluit BTW uit.

Lui­dens Mas­wan­ga­nyi se ant­woord is die sky­fies in groot maat aan­ge­skaf vol­gens die vraag na e-tol­re­gis­tra­sie vir die Gau­teng­se hoof­weg­ver­be­te­rings­pro­jek, as­ook vir die tol­hek­ke land­wyd.

Dit blyk ook uit sy ant­woord dat die jaar­lik­se be­ta­ling vir die druk van fak­tu- re en pos­geld vir e-tol-in­sa­me­ling van De­sem­ber 2013 tot Mei 2017 so­wat R327 mil­joen be­loop het.

Die be­drae is: ) R124,6 mil­joen van 3 De­sem­ber 2013 tot 31 De­sem­ber 2014; ) R58,4 mil­joen van 1 Ja­nu­a­rie tot 31 De­sem­ber 2015; ) R112,2 mil­joen van 1 Ja­nu­a­rie tot 31 De­sem­ber 2016; en ) R32 mil­joen van 1 Ja­nu­a­rie tot Mei 2017.

het vroe­ër be­rig dat die mees­te Suid-A­fri­ka­ners steeds nie e-tol­geld be­taal nie.

Die Na­si­o­na­le Pa­da­gent­skap (San­ral) sê slegs so­wat 30% van die fak­tu­re wat uit­ge­reik is aan mo­to­ris­te wat Gau­teng se tol­paaie ge­bruik, is oor ’n tyd­perk van 24 maan­de be­taal.

Van die meer as 1,8 mil­jard fak­tu­re wat in die af­ge­lo­pe 24 maan­de uit­ge­reik is, is meer as 1,3 mil­jard (meer as 71%) glo nie be­taal nie.

Teen ein­de Mei 2016 het die be­drag wat on­ge­re­gis­treer­de ge­brui­kers aan e-tol­geld ge­skuld het, R7,2 mil­jard be­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.