Só kan gren­se ver­an­der

Beeld - - NUUS - Bron: http://con­sti­tu­ti­o­nal­ly­spea­king.co.za

Prof. Pier­re de Vos, grond­wet­ken­ner ver­bon­de aan die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad, het voor­heen in sy blog ge­skryf dit is on­dui­de­lik hoe aan­be­ve­lings deur ’n pre­si­den­si­ë­le kom­mis­sie oor pro­vin­si­a­le gren­se en mag­te grond­wet­lik uit­ge­voer sal word.

Om art. 1 van die Grond­wet te wy­sig, is 75% steun in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring (NV) no­dig.

Selfs dan mag die Na­si­o­na­le Raad van Pro­vin­sies (NRVP) nie grond­wet­wy­si­gings goed­keur wat slegs se­ke­re pro­vin­sies raak en nie deur hul eie wet­ge­wers goed­ge­keur is nie.

Dus kan ’n wy­si­ging wat pro­vin­sies af­wys met die ge­wo­ne ge­tal ver­eis­te stem­me in die NV en NRVP deur­ge­voer word, maar wy­si­gings wat spe­si­fie­ke pro­vin­sies se gren­se raak, sal ook wet­ge­wers se goed­keu­ring be­no­dig. )

Prof. Pier­re de Vos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.