Man wat by seun­skool lol dán in hof

Beeld - - NUUS - – Je­a­nel­le G­rey­ling

Die man wat daar­van be­skul­dig word dat hy 20 leer­lin­ge aan die Park­town Boys’ High S­chool in Jo­han­nes­burg sek­su­eel ge­teis­ter het, sal vol­gen­de week in die streek­hof ver­skyn om ’n ak­te van be­skul­di­ging te kry.

Lui­dens die klag­staat het adv. Ra­si­gie B­hi­ka, ad­junk­di­rek­teur van o­pen­ba­re ver­vol­ging, dié “ly­wi­ge do­ku­ment” reeds on­der­te­ken.

B­hi­ka se kan­toor sal die do­ku­ment van­dees­week aan die hof s­tuur.

Die man staan te­reg op aan­klag­te van sek­su­e­le aan­ran­ding, sek­su­e­le voor­be­rei­ding en aan­ran­ding met die doel om erns­tig te be­seer.

Hy is op 4 No­vem­ber 2016 in heg­te­nis ge­neem na­dat die skool die vo­ri­ge aand kring­te­le­vi­sie­beeld­ma­te­ri­aal ge­sien het waar­op hy “on­van­pas­te fi­sie­ke kon­tak” met die leer­lin­ge in die kos­huis ge­had het.

Ni­cho­las G­rey­ling, voor­sit­ter van die skool se be­heer­lig­gaam, sê die man het sum­mier be­dank.

Car­lo La­bu­schag­ne, streek­land­dros, het die ver­hoor op 10 Mei uit­ge­stel vir ver­de­re on­der­soek.

Die man is op 15 De­sem­ber op borg­tog van R3 000 vry­ge­laat en dit is nou ver­leng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.