Geld en ge­vaar­li­ke prak­ty­ke

Beeld - - NUUS -

Die kom­mis­sie het on­der meer be­vind: ) Die do­de­tal van aan­bid­ders wat “ge­loofs­pro­duk­te” soos pe­trol ge­bruik, is hoog. ) Aan­bid­ders wat nie hul tien­des be­taal nie, word ge­dreig. ) Aan­bid­ders moet be­taal voor­dat daar vir hul­le ge­bid word. ) As daar ’n suk­ses­vol­le sa­ke­tran­sak­sie is na­dat daar daar­voor ge­bid is, dring die ge­loofs­prak­ti­syn op kom­mis­sie aan. ) Aan­bid­ders word vals­lik ’n op­brengs op hul “be­leg­ging” be­loof. ’n Ge­loofs­prak­ti­syn vra ’n aan­bid­der om by­voor­beeld ’n mu­siek­stel vir die kerk te koop en be­loof “’n op­brengs op die be­leg­ging”. ) Daar is on­kon­ven­si­o­ne­le preek­sty­le, soos dat pre­di­kers met mo­tors of vrag­mo­tors oor aan­bid­ders ry of hul­le in ’n vries­kas sit. ) Daar is ’n ge­brek aan mo­ni­te­ring en por­tuur­e­va­lu­e­ring soos in an­der be­roe­pe in Suid­A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.