Ge­na­de­lo­se aan­slag on­aan­vaar­baar

Beeld - - KOMMENTAAR - Da­niel Hugo, Prins Al­bert

Tom Gouws se re­sen­sie van Ru­an Fou­rie se dig­bun­del (“Dig­ter nie teen hom­self be­skerm”, 10.07) is on­no­dig kwet­send.

Om jou be­skou­ing van ’n jong mens se werk af te sluit met “Dis sui­wer kak”, is bin­ne die op­voed­kun­di­ge en li­te­rê­re dis­koers heel­te­mal on­aan­vaar­baar.

Gouws be­roep hom op prof. A.P. Gro­vé wat dit glo op ’n keer vir ’n stu­dent sou ge­sê het.

Selfs al is dié a­nek­do­te waar – en ek be­twy­fel dit – reg­ver­dig dit nie Gouws se ge­na­de­lo­se aan­slag nie. ’n Ne­ga­tie­we oor­deel kan ook fat­soen­lik ver­woord word – en in Gouws se be­son­de­re ge­val met meer Chris­te­li­ke deer­nis.

Moes die boe­ke­re­dak­teur nie die re­sen­sent teen hom­self be­skerm het nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.