‘The Voi­ce’: Ans­ley moes kroon dra

Beeld - - KOMMENTAAR - T­heo, P­re­to­ria

The Voi­ce SA se uit­ein­de­li­ke wen­ner was nie die bes­te san­ger nie. Daar­die eer moes Josh Ans­ley toe­kom. Bob­by van Jaars­veld moet hom­self eg­ter af­vra hoe­kom. Het sy ar­ro­gan­te en on­ge­vraag­de kri­tiek op an­der san­gers nie die stem ge­swaai nie? Die oor­ma­ti­ge bloot­stel­ling van die Van Jaars­velds in die me­dia ver­oor­saak al hoe meer kri­tiek op hul­le. Kom hul­le dit nie ag­ter nie? Die pu­bliek raak keel­vol vir Bob­by en sy sus­sie. Ge­noeg is ge­noeg, as­se­blief!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.