Uit die Woord

Beeld - - MIDDELBLAD -

Die He­re is in sy hei­li­ge tem­pel: al­mal op aar­de moet in sy teen­woor­dig­heid stil wees! – Hab. 2:20

U luis­ter na my stem in die mô­re, He­re, in die mô­re ter­wyl ek voor U ver­skyn en op U wag. – Ps. 5:4

Maar ek sal ver­trou op die He­re, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my ge­bed ver­hoor. – Mi­ga 7:7

Ek het vir die He­re ge­sê: “Ek be­hoort aan U, daar is vir my niks goeds nie be­hal­we by U . . .” – Ps. 16:2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.