Sop­ra­ne voer bo­toon in sang­kom­pe­ti­sie

Beeld - - KUNS & VERMAAK - El­re­tha B­ritz

Die sop­ra­ne in die klas­sie­ke ka­te­go­rie van die U­ni­sa Na­si­o­na­le Sang­kom­pe­ti­sie in P­re­to­ria, het al die an­der stem­soor­te uit­ge­stof deur al ses plek­ke in die half­eind­ron­de te be­haal.

Hul­le is Fran­ces du P­les­sis (23), Le­ah Gun­ter (26), Pa­le­sa Ma­lie­loa (25), Nom­buso Nd­land­la (24), Ca­ro­li­ne N­kwe (30) en Ce­ci­lia Rang­wa­nasha (23).

Uit hul op­tre­de van­dag om 11:00 in die ZK Mat­thews-Groot­saal sal d­rie fi­na­lis­te ge­kies word.

Die ge­hoor is in die twee ron- des tot nou deur ’n wye ver­skei­den­heid ge­wil­de, maar teg­nies veel­ei­sen­de a­ri­as uit die klas­sie­ke re­per­to­ri­um be­derf.

Kaar­tjies vir die half­eind­ron­de word by die deur ver­koop en kos R70 elk.

Die na­me van die jazz­san­gers wat die half­eind­ron­de ge­haal het, sal van­dag be­kend ge­maak word.

Die kom­pe­ti­sie word moont­lik ge­maak deur ’n borg­skap van die Na­si­o­na­le Lo­te­ry-kom­mis­sie (NLK) en by­ko­men­de steun van U­ni­sa.

Die eind­ron­de vind Sa­ter­dag plaas.

Fo­to: U­NI­SA

Die se­mifi­na­lis­te in die U­ni­sa Na­si­o­na­le Sang­kom­pe­ti­sie is van links Fran­ces du P­les­sis, Le­ah Gun­ter, Pa­le­sa Ma­lie­loa, Nom­buso Nd­land­la, Ca­ro­li­ne N­kwe en Ce­ci­lia Rang­wa­nasha.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.