Fas­tjet her­vat dié vlug­te na Zim

Beeld - - SAKENUUS - E­li­se Tem­pel­hoff

Die la­e­kos­te­lug­diens Fas­tjet het gis­ter aan­ge­kon­dig hy her­vat op 31 Ju­lie reg­streek­se vlug­te tus­sen Jo­han­nes­burg en die Vic­to­ria-wa­ter­val in Zim­bab­we.

Hein Kai­ser, Fas­tjet se woord­voer­der, sê die lug­diens be­gin ter­self­der­tyd met daag­lik­se vlug­te tus­sen Ha­ra­re en die dor­pie Vic­to­ria by die Vic­to­ria-wa­ter­val. Af­han­gend van die vraag, sal twee vlug­te daag­liks tus­sen Ha­ra­re en Vic­to­ria in­ge­stel word.

Die lug­diens het ook on­langs aan­ge­kon­dig dat vier vlug­te daag­liks tus­sen Jo­han­nes­burg en Ha­ra­re in­ge­stel sal word op dae wan­neer die vraag ’n piek be­reik.

Fas­tjet het tans d­rie re­toer­vlug­te van Jo­han­nes­burg na Ha­ra­re, maar weens ’n gro­ter vraag in Suid-A­fri­ka na na­week­weg­bre­ke in Zim­bab­we het die lug­diens die vier­de vlug in­ge­stel.

Vol­gens Kai­ser sal die toe­na­me in vlug­te gro­ter toe­gank­lik­heid tot dié ge­wil­de be­stem­ming teen be­kos­tig­ba­re pry­se bied.

Fas­tjet brei die ge­tal vlug­te na die Vic­to­ria­wa­ter­val uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.