’n Wal­sen­de won­der­werk

‘Ein­de­lik het ek mo­men­tum’

Beeld - - SPORT - Co­bus Claas­sen

Die Bul­le-vleu­el Dun­can Mat­thews ver­tel dit grens aan ’n won­der­werk dat hy rug­by speel.

Dít kom as ’n ver­ras­sing as jy dink aan die bril­jan­te d­rie wat hy Sa­ter­dag op Lof­tus Vers­feld teen die Sout­hern Kings ge­druk het.

Hy is met ’n in­druk­wek­ken­de swenk, sy­stap en vaart­ver­snel­ling ver­by die Kings-heel­ag­ter, Mal­colm Ja­er.

Ja­er, wat self rats en vlug­voe­tig is, het nie ge­weet wat­ter kant Mat­thews ver­by is nie.

“Dit was eint­lik War­rick (Ge­lant) wat die d­rie ge­maak het. Hy het die ruim­te ge­skep en ek moes net af­rond,” sê Mat­thews be­skeie.

“Dit bly maar vir ’n vleu­el lek­ker om drieë te druk – ver­al na­dat ek al so baie be­se­rings ge­had het. Was dit nie vir ie­mand soos Da­vid Ma­nu­el (die Bul­le se ag­ter­lyn­af­rig­ter) nie, het ek dalk al op­hou speel.”

So hoe­veel keer was hy al op die kruk­ke­lys?

“Ek het al baie be­se­rings ge- had. Ek het al my hand ge­breek, ’n lies­breuk ge­had, ’n stres­frak­tuur in die rug en my ACL-, LCL-, en MCL-(knie)li­ga­men­te ge­skeur.

“En dan het ek al ses keer ’n dy­spier ge­skeur.”

Al die be­se­rings was se­dert die 23-ja­ri­ge Swart­lan­der in 2013 by Lof­tus aan­ge­kom het.

“Die Bul­le moes al so moeg ge­wees het vir my. Jy kan nie lek­ker fiks raak wan­neer daar die he­le tyd be­se­rings is nie. Ek is werk­lik dank­baar om ’n bie­tjie mo­men­tum te kry.

“Dit kan mak­lik ’n siel­kun­di­ge strui­kel­blok word. Ek weet hoe dit voel om te hoor jy moet ge­o­pe­reer word net na­dat jy maan­de lank uit was met ’n an­der be­se­ring.

“Ek het dit al oor­weeg om vir ’n ruk op te hou speel.”

Mat­thews het in Mei ’n Eve- rest ge­had om uit te klim toe hy sy Su­per­rug­by-bui­ging teen die All Black-vleu­el Ju­li­an Sa­vea van die Hur­ri­ca­nes ge­maak het.

“Jy moet baie self­ver­troue hê om op die hoog­ste vlak te speel. Ek is op my bes­te wan­neer ek uit­ge­daag word, soos teen Sa­vea.

“Ek was op my se­nu­wees en het ge­weet ek gaan ’n paar treë boon­toe moet gee. Dit het baie vir my be­te­ken dat ek ver­trou is met dié taak (om Sa­vea hok te slaan).”

Mat­thews se ver­de­di­ging was rots­vas en hy het sy bui­ging met sy eer­ste Su­per­rug­by-d­rie ge­vier.

Die Bul­le se ag­ter­ste d­rie sal Sa­ter­dag op Lof­tus be­proef word teen die S­tor­mers.

Die Kaap­se trio van Dil­lyn Leyds, C­heslin Kol­be en Se­a­be­lo Se­nat­la, het die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag a­mok ge­maak teen die Sun­wol­ves.

“Ons is nie be­kom­merd oor hul­le nie. Die Bul­le het ’n ag­ter­lyn wat e­ni­ge dag teen die bes­te kan mee­ding. Ek hoop ons kan dit Sa­ter­dag be­ves­tig.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.