Vier span­ne nog on­oor­won­ne op o.13­Cra­ven­week

Beeld - - SPORT - – BBCS­port – S­port­re­dak­sie

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie, Goue Leeus, Blou Bul­le en Oos­te­li­ke Pro­vin­sie is al­mal steeds on­oor­won­ne op van­jaar se o.13­Cra­ven­week in Bloem­fon­tein.

Die WP, wat ver­le­de jaar die e­nig­ste on­oor­won­ne span was, het gis­ter op die twee­de dag die Lim­po­po Blou Bul­le met 36­0 ge­klop.

Die Goue Leeus het Grens met 1812 ge­klop.

Die OP het vir K­waZu­lu­Na­tal sy twee­de ne­der­laag van die week toe­ ge­dien deur hom met 17­14 te klop.

Die Blou Bul­le het die Suid­wes­te­li­ke Dis­trik­te met 22­0 ge­klop.

Die Vry­staat het ook sy twee­de ne­der­laag van die week ge­ly toe hy met 10­26 teen die Bo­land pak ge­kry het.

Na­mi­bië het Grens Plat­te­land met 92­12 ge­klop.

Van­dag word geen o.13­wed­stry­de ge­speel nie. Die ak­sie her­vat weer mô­re.

Vir die eer­ste keer in die ge­skie­de­nis is d­rie skof­wen­ners se voort­ge­set­te deel­na­me aan die Tour voor die tien­de s­kof be­ëin­dig. D­rie SA jon­ges mik vir goud in Nai­ro­bi

Hoor is waar hy op die En­gel­se kol­wer Ben S­to­kes vloek na­dat hy sy paal­tjie op die eer­ste dag van die eer­ste toets ge­neem het. “Ek dink nie ek het oor die ja­re heen ooit teen ’n snel­bou­ler ge­kolf wat nie sul­ke taal ge­bruik nie. In die hit­te van die stryd,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.