‘As net­bal­jon­ges by plan hou, klop ons Aus­sies’

Beeld - - SPORT - – Ann­chen Nel

Min­stens d­rie Suid­A­fri­ka­ners sal sterk in die wê­reld­kam­pi­oen­wed­loop wees wan­neer die IAAF se Wê­reld­jeug­by­een­koms van­dag in Nai­ro­bi, Ke­nia, be­gin. Suid­A­fri­ka het ’n span van 25 o.18­at­le­te in­ge­skryf, maar die kol­lig sal ver­al op die ver­to­nings van Sok­wak­ha­na Za­zi­ni (seuns, 400 m­hek­kies), Suid­A­fri­ka sien kans vir “Berg Aus­tra­lië”.

Só sê Do­ret­te Ba­den­horst, die SA o.21­af­rig­ter, oor haar net­bal­span se laas­te groep­wed­stryd in die Wê­reld­jeug­toer­nooi in Ga­boro­ne, Botswa­na.

Die jong Pro­te­as speel van­dag teen die Aus­sies, ver­le­de jaar se naas­wen­ner.

Suid­A­fri­ka het Sin­ga­poer gis­ter met 73­22 ge­klop vir sy der­de se­ge. Die kwart­tel­lings was 16­9, 38­14 en B­rey­ton Poole (seuns, hoog­spring) en Ze­ney van der Walt (mei­sies, 400­hek­kies) val.

Za­zi­ni het in Maart van­jaar die o.18­wê­reld­re­kord met ’n blits­tyd van 48.82 op die Noord­Gau­teng­se kam­pi­oen­skap laat spat.

Poole spog met die ge­sa­ment­li­ke bes­te hoog­te vir o.18’s van­jaar (2.18 m). Van der Walt het die na­si­o­na­le ti­tel in die 400hek­kies in 57.94 ge­wen. 58­19. S­te­pha­nie Brandt het teen Sin­ga­poer op ver­de­di­ger uit­ge­blink.

Ba­den­horst kon ’n paar spe­lers laat rus om­dat daar min her­stel­tyd is voor van­og­gend se vroeë wed­stryd teen die Aus­sies. “Ons glo ons het ’n wen­kans. Ons het pas ge­sien hoe Botswa­na ver­ras en Ja­mai­ka klop (48­46). Na­tuur­lik gaan dit nie mak­lik wees nie. Ons moet hou by ons plan en die doe­le moet val,” sê sy.

Be­ne­wens Sa­gan (die wen­ner van die der­de s­kof) en Dé­ma­re is Te­am Sky se Ge­raint T­ho­mas (die eer­ste s­kof se wen­ner) ook al tuis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.