Hok­kie­Pro­te­as ‘sal al­les gee’ teen Ar­gen­ty­ne

24 uur

Beeld - - SPORT - – Jo­hann de Ja­ger

Die Pro­te­as gaan “niks te­rug­hou” nie wan­neer hul­le Ar­gen­ti­nië van­dag in hul groot­ste toets in die groep­fa­se van die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi by Wits pak.

So sê Su­let­te Da­mons, een van die hand­jie­vol hok­kie­spe­lers wat ook in die span was toe hul­le Las Le­o­nas se­we jaar ge­le­de in Bloem­fon­tein met 4­0 ge­skok het.

Da­mons (27) sê hul­le het eer­gis­ter na Ar­gen­ti­nië se eer­ste wed­stryd gaan kyk.

“Hul­le het goeie han­de, maar ons is oor­ge­haal.”

Die er­va­re Noel Bar­ri­o­nu­e­vo, Ar­gen­ti­nië se voor­ste doel­skie­ter van al­le tye, staan breed in die Pro­te­as se pad in die span­ne se twee­de groep­wed­stryd.

Bar­ri­o­nu­e­vo (33) se straf­doel was een van Ar­gen­ti­nië se twee doe­le in sy eer­ste groep­wed­stryd teen C­hi­li.

Al­le snel­bou­lers vloek soos Ra­ba­da, sê Vaug­han

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.