Kon­ta maak ge­skie­de­nis met se­ge oor Ha­lep

Beeld - - SPORT - – S­port­re­dak­sie

Die B­rit­se spro­kies­ver­haal duur voort!

Die ses­de ge­keur­de Jo­han­na Kon­ta het gis­ter die eer­ste B­rit­se vrou in 39 jaar ge­word wat tot die half­eind­ron­de van Wim­ble­don kon deur­dring.

Nie se­dert Vi­r­gi­nia Wa­de in 1977 die Ve­nus Ro­se­wa­ter-tro­fee ge­lig het, kon ’n tuis­spe­ler Wim­ble­don se vrou­e­ti­tel ver­o­wer nie. Wa­de was ook die laas­te B­rit­se vrou in die half­eind­ron­de, in 1978.

Kon­ta het ’n klip­har­de twee­stryd teen die twee­de ge­keur­de Si­mo­na Ha­lep van Roe­me­nië met 6-7 (2/7), 7-6 (7/5), 6-4 ge­wen. Dit het twéé van Ha­lep se doel­wit­te vir die week ver­bry­sel.

As die Roe­meen met Kon­ta af­ge­re­ken het, sou sy na­tuur­lik steeds kon droom van Wim­ble­don-glo­rie én sou sy ver­se­ker het dat sy eers­ko­men­de Maan­dag die wê­reld se nr. 1-s­pe­ler word. Laas­ge­noem­de was bin­ne be­reik na­dat Gar­bi­ne Mu­gu­ru­za die hui­di­ge nr. 1, An­ge­li­que Ker­ber, eer­gis­ter uit­ge­boen­der het.

Met Ha­lep eg­ter ook nou vort sal die T­sjeg Ka­ro­li­na P­lis­ko­va (25) die troon Maan­dag be­styg – al is sy al ver­le­de Don­der­dag, in die twee­de ron­de, uit­ge­ska­kel.

Die wed­stryd tus­sen Kon­ta en Ha­lep was ’n skou­spel wat die par­ty­di­ge ska­re heel­wat ge­gee het om toe te juig, maar dit is on­ge­luk­kig op ’n sleg­te noot af­ge­sluit. ’n Toe­skou­er het ty­dens die laas­te punt (wed­stryd­punt vir Kon­ta) ge­skree en Ha­lep se aan­dag af­ge­trek. Die Roe­meen het dus nie die bal te­rug­ge­slaan nie en die punt ver­loor. Sy het dit ge­la­te aan­vaar, maar die ver­stom­de ska­re het in stil­te toe­ge- kyk hoe sy en die B­rit by die net han­de skud.

Kon­ta is die be­roeps­wed­ders se guns­te­ling om Sa­ter­dag as Wim­ble­don-kam­pi­oen ge­kroon te word – maar sal eers moet oor­leef teen Ve­nus Wil­li­ams, wie se naam reeds ’n ys­li­ke vyf keer op die Ro­se­wa­ter-plaat ge­gra­veer is.

Op die ry­pe ou­der­dom van 37 is Wil­li­ams nog op koers vir Wim­ble­don-kroon nr. 6, na­dat sy die jong Fran­se O­pe­kam­pi­oen, Je­le­na Osta­pen­ko, gis­ter ’n ten­nis­les ge­gee het. Die A­me­ri­ka­ner het die Let­lan­der met 6-3, 7-5 ver­slaan.

Min ken­ners het ge­meen Wil­li­ams sou die half­eind­ron­de haal, maar nou is sy die oud­ste vrou in die half­eind­ron­de in 23 jaar.

Mar­ti­na Na­vra­ti­lo­va het in 1990 die oud­ste en­kel­spel­kam­pi­oen (in die mo­der­ne era) ge­word toe sy op 33 haar ne­gen­de ti­tel ge­wen het.

Na­vra­ti­lo­va het as 37-ja­ri­ge die 1994-eind­stryd ge­haal, maar is ge­klop deur Con­chi­ta Mar­ti­nez.

Wil­li­ams het die Ve­nus Ro­se­wa­ter-tro­fee die laas­te keer in 2008 om­hoog ge­hou.

Mu­gu­ru­za, die 14de ge­keur­de, sal in die an­der half­eind­stryd speel na­dat sy son­der moei­te met S­vet­la­na Ku­z­net­so­va af­ge­re­ken het. Die tel­ling was 6-3, 6-4.

Mu­gu­ru­za was in 2015 die naas­wen­ner.

Sy sal krag­te meet met Mag­da­le­na Ry­ba­ri­ko­va van Slo­wa­kye, wat gis­ter­aand die A­me­ri­ka­ner Co­co Van­de­weg­he se veld­tog met 6-3, 6-3 be­ëin­dig het.

Fo­to: AP

Die B­rit Jo Kon­ta sit al­les in om die bal te­rug oor die net te s­tuur ty­dens haar Wim­ble­don­kwart­eind­stryd teen Si­mo­na Ha­lep. Kon­ta het ge­wen en is die eer­ste B­rit­se vrou in 39 jaar wat tot die half­eind­ron­de deur­dring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.