T­sim­ba: Suid­A­fri­ka kweek rug­by­ro­bot­te

Beeld - - SPORT - Mar­nus Kok

In Suid-A­fri­ka word rug­by­spe­lers nie toe­ge­laat om vir hul­self te dink nie.

Só het Ken­ne­dy T­sim­ba, ’n voor­ma­li­ge los­ska­kel van Zim­bab­we, gis­ter ge­sê by G­rey-kol­le­ge, waar die o.13-Cra­ven­week­toer­nooi en o.16-Grant K­ho­mo­week van­dees­week be­slis word.

“Af­rig­ters ver­tel spe­lers heel­tyd wat hul­le moet doen eer­der as om hul­le aan te moe­dig om te dink. Spe­lers moe­nie aan­ge­sê word wan­neer om te skop en wan­neer nie. Hul­le moet self daar­die be­sluit neem,” sê T­sim­ba.

T­sim­ba (42), wat Zim­bab­we in ses toet­se ver­teen­woor­dig het, is dees­dae St Al­ban’s Col­le­ge in P­re­to­ria se di­rek­teur van s­port.

Hy het in sy speel­dae in Suid-A­fri­ka die Cats en die Bul­le in die Su­per­rug­by-reeks ver­teen­woor­dig en ook vir die Vry­staat, Blou Bul­le, Pu­mas en die G­rif­fons uit­ge­draf.

T­sim­ba sê rug­by het nie veel ver­an­der se­dert hy op­hou speel het nie.

“Daar word dalk net dees­dae meer ge­hard­loop. Ons het seuns no­dig met meer vi­sie en wat oor meer na­tuur­li­ke in­stink­te be­skik om die spel van­dag te speel. Spe­lers wat op hul voe­te kan dink wat om in si­tu­a­sies te doen,” sê T­sim­ba.

Hy sê die e­nig­ste ma­nier om dit reg te stel, is om spe­lers in oe­fe­nin­ge aan si­tu­a­sies bloot te stel waar hul­le self be­slui­te moet neem.

“As spe­lers reeds op 11- of 12ja­ri­ge ou­der­dom ge­leer word om vir hul­self te dink, sal hul­le la­ter self be­slui­te kan neem. Maar die af­rig­tings­fi­lo­so­fie in Suid-A­fri­ka moet ook ver­an­der. Af­rig­ters moet ver­staan dat die ma­nier wat din­ge des­tyds ge- doen is, nie meer werk nie.”

T­sim­ba sê een van die groot­ste pro­ble­me in Suid-A­fri­kaan­se rug­by is die ga­ping tus­sen sko­le- en ju­ni­or rug­by op pro­vin­si­a­le vlak, wat ver­oor­saak dat baie spe­lers ná skool op­hou speel.

“Die i­de­aal sal wees as klubs ook hier (by die rug­by­we­ke) is om spe­lers van die moont­lik­heid om klu­brug­by te speel be­wus te maak. Baie spe­lers met po­ten­si­aal het ná skool nie mo­ti­ve­ring om ver­der te speel nie en gaan ook nie self na klubs uit­reik nie.”

Af­rig­ters ver­tel spe­lers wat hul­le moet doen. — KEN­NE­DY T­SIM­BA

Ken­ne­dy T­sim­ba in sy speel­dae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.