Oud­Pro­tea T­sot­so­be vir agt jaar ge­skors

Beeld - - SPORT -

Die voor­ma­li­ge Pro­tea­snel­bou­ler Lon­wa­bo T­sot­so­be (33) is vir “ver­skeie oor­tre­dings” van die teen­kor­rup­sie­ge­drags­ko­de vir agt jaar ge­skors.

Die hot­klou­naat­bou­ler van die Li­ons is in A­pril aan­ge­kla.

Dít het ge­volg ná die skor­sings van ver­skeie an­der plaas­li­ke krie­ket­spe­lers wat wed­stry­de in SuidA­fri­ka pro­beer be­kook het.

T­sot­so­be, wat die Pro­te­as in 61 een­dag­wed­stry­de en vyf toet­se ver­teen­woor­dig het, het lui­dens ’n ver­kla­ring van KSA op ne­ge klag­te teen hom skuld be­ken.

Hy het on­der meer er­ken dat hy ’n wed­stryd in 2015 in die plaas­li­ke T20­reeks wou be­knoei en ver­suim het om die vol­le­di­ge be­son­der­he­de van e­ni­ge uit­no­di­gings of toe­na­de­rings om ’n wed­stryd on­ be­hoor­lik te be­ïn­vloed, aan­ge­meld het.

“Ek was baie kwes­baar en, saam met die gel­de­li­ke di­lem­ma waar­in ek was, mak­lik oor­reed­baar,” het T­sot­so­be ge­sê.

“Daar is geen woor­de om die spyt wat ek het oor wat ek ge­doen het te be­skryf nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.