DNS uit die tronk lei tot 3D­mas­kers

Beeld - - WÊRELDBEELD -

Ge­druk­te 3D­mas­kers wat He­at­her De­wey­Hag­borg ge­maak het ge­grond op C­hel­sea Man­ning, ’n ge­we­se A­me­ri­kaan­se sol­daat, se DNS. Man­ning, wat trans­gen­der is, is in 2013 tot 35 jaar tronk­straf ge­von­nis na­dat sy ge­klas­si­fi­seer­de of sen­si­tie­we do­ku­men­te aan Wi­kiLe­aks be­kend ge­maak het. Ba­rack O­ba­ma het haar be­ge­na­dig. Man­ning het uit die tronk vel­ en haar­fol­li­kel­sel­le aan die kuns­te­naar ge­stuur. Dis deel van die uit­stal­ling A Be­co­ming Re­sem­blan­ce, wat la­ter van­jaar in New York be­gin.

Fo­to: REUTERS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.