Blo­kraai 13 431

Beeld - - WÊRELDBEELD -

D­wars:

1. ’n Pous se skrif­te­li­ke ant­woord op ’n ge­skre­we na­vraag of pe­ti­sie

4. Taal­sui­we­raar

7. Een­he­de

8. Vet­plant van die plak­kie­soort

9. T­ri­omf­boog

10. Uit­stel van be­ta­ling

12. We­mel

15. Hak­kel

17. Kan vir die tan­de ge­bruik word of die maag vul!

18. Been­be­dek­king

19. Meer be­krom­pe

20. Be­gaafd­he­de of ou Jood­se geld

Af:

1. On­be­smet­te

2. Die­we

3. Hoof­stad in Eu­ro­pa wat (vol­gens Guin­ness) die groot­ste an­tie­ke kas­teel ter wê­reld het

4. Fol­te­raar

5. Op­brengs van geld wat be­lê is

6. Be­sten­dig

10. Vet­deel­tjie van melk

11. Vu­ri­ge voor­veg­ter

13. So­fa

14. Ne­wel­ag­tig

15. On­nut­si­ge drank?

16. Per­de

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.