Die ge­skie­de­nis

Beeld - - NUUS -

Die vyf vo­ri­ge mas­sa­uit­wis­sings in die aar­de se be­staan was:

440 mil­joen jaar ge­le­de: ’n Vin­ni­ge tyd­perk van glet­ser­vor­ming waar­ty­dens die see­vlak met meer as 100 m ge­daal het. Die mees­te le­we was in die see en 85% het ge­sterf;

375 mil­joen tot 359 mil­joen jaar ge­le­de: ’n Lang fa­se met groot ver­an­de­rin­ge – ’n ge­brek aan suur­stof in die see, sty­gen­de see­vlak­ke en koue. So­wat 80% van le­we sterf;

251 mil­joen jaar ge­le­de: ’n Su­per­vul­kaan bars uit en ver­oor­saak erns­ti­ge ver­hit­ting. 96% van al­le le­we op aar­de sterf;

200 mil­joen jaar ge­le­de: Weer ’n su­per­vul­kaan en 76% van le­we sterf; en

65 mil­joen jaar ge­le­de: ’n Groot as­te­ro­ïd tref die aar­de en dit het ’n rim­pel­ef­fek. 75% van al­le le­we sterf. Bron: Hoe op aar­de? deur Te­ren­ce M­cCarthy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.